Truman Capote

Truman Capote
Truman Capote in 1980
Truman Capote in 1980
Gebore
Truman Streckfus Persons

(1924-09-30)30 September 1924
Sterf25 Augustus 1984 (op 59)
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepSkrywer, akteur
Bekend virIn Cold Blood, Breakfast at Tiffany's
Ouer(s)Lillie Mae Faulk
Archulus Persons
Handtekening

Truman Garcia Capote (New Orleans, 30 September 192425 Augustus 1984) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy het fiksie, niefiksie, kortverhale én toneelstukke geskryf. Sy bekendste werk was In Cold Blood (1966. Deur B.A. Schoeman In Afrikaans vertaal as "Koelbloedig") en die novelle Breakfast at Tiffany's). Minstens 20 rolprente en televisiereekse is al van sy werk gemaak. Sien Breakfast at Tiffany's, die rolprent.[1]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search